Stephen Harper

Stephen Harper
Stephen Harper
Stephen Harper in 2014

Ampstermyn
6 Februarie 2006 – 4 November 2015
Monarg Elizabeth II
Goewerneur-generaal Michaëlle Jean
David Johnston
Voorafgegaan deur Paul Martin
Opgevolg deur Justin Trudeau

Leier van die Opposisie
Ampstermyn
20 Maart 2004 – 5 Februarie 2006
Monarg Elizabeth II
Eerste minister Paul Martin
Voorafgegaan deur Grant Hill (waarnemend)
Opgevolg deur Bill Graham
Ampstermyn
21 Mei 2002 – 8 Januarie 2004
Monarg Elizabeth II
Eerste minister Jean Chrétien
Paul Martin
Voorafgegaan deur John Reynolds (waarnemend)
Opgevolg deur Grant Hill (waarnemend)

Leier van die Konserwatiewe Party
Ampstermyn
20 Maart 2004 – 5 November 2015
Voorafgegaan deur John Lynch-Staunton (interim)
Opgevolg deur Rona Ambrose (interim)

Afgevaardigde in die Federale Parlement van Kanada vir Calgary Heritage
Ampsbekleër
Termynaanvang
19 Oktober 2015
Voorafgegaan deur Kiesafdeling gestig

Afgevaardigde in die Federale Parlement van Kanada vir Calgary Southwest
Ampstermyn
28 Junie 2002 – 19 Oktober 2015
Voorafgegaan deur Preston Manning
Opgevolg deur Kiesafdeling afgeskaf

Afgevaardigde in die Federale Parlement van Kanada vir Calgary West
Ampstermyn
25 Oktober 1993 – 2 Junie 1997
Voorafgegaan deur Jim Hawkes
Opgevolg deur Rob Anders

Persoonlike besonderhede
Gebore 30 April 1959 (1959-04-30)
Toronto, Ontario, Kanada
Politieke party Konserwatiewe Party
Eggenoot/-note Laureen Teskey (getrou in 1993)
Kind(ers) Benjamin
Rachel
Alma mater Universiteit van Calgary
Religie Evangelisisme
Handtekening

Stephen Joseph Harper (Toronto, Ontario, 30 April 1959) het vanaf 6 Februarie 2006 tot 4 November 2015 as 22ste Eerste Minister van Kanada gedien. Harper is die voorsitter van die Konserwatiewe Party van Kanada. Hy is sedert 1993 getroud en is die vader van twee kinders. Sy party het die federale verkiesing op 23 Januarie 2006 met 37 persent van die stemme gewen. Alhoewel die Konserwatiewe Party vir die eerste keer in dertien jaar weer die sterkste groepering in die parlement geword het, het dit nie oor die absolute meerderheid van setels beskik nie. Stephen Harper het gevolglik die Eerste Minister in 'n minderheidsregering geword.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search